| CHANGE TO ENGLISH |
|
Filippense 4:10-20 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee (Fil 4:13). Radio Tygerberg - Bank Besonderhede Radio Tygerberg - Nuwe Kontakbesonderhede Wat S๊ Jy? U Care Vergaderings Tyger Top 10 In Rat Motorsport Fokus WIELE - Kar van die Week WIELE - Mnr TT Ronde Tye WIELE - Wenk van die Week |
Die gewildheid en toonaangewende posisie van Radio Tygerberg kan toegeskryf word aan die diens se uiters ho๋ programstandaarde en sy musiek (Gospel, Volwasse Kontempor๊re en Goue Treffer musiek-formaat), die geestelike inhoud en die personeel se toewyding en diens aan die gemeenskap. Die radiostasie is deurlopend betrokke by gemeenskapsprojekte en het `n merkbare bydrae gelewer tot welsyndienste, fondsinsameling en gemeenskapsprojekte op verskeie vlakke in die streek. Die verknorsing van behoeftige en mishandelde kinders word aangespreek by wyse van gestruktureerde en gesamentlike promosies met kli๋nte, adverteerders en welsynsorganisasies. Honderde duisende rande se goedere en speelgoed is ingesamel en versprei aan individue en organisasies. Radio Tygerberg het ook op die gebied van plaaslike musiek `n geweldige groot bydrae in die Wes-Kaap gemaak. Die onafhanklike uitsaaiowerheid beskou die bevordering van plaaslike musiek as `n belangrike lisensie- en programvoorwaarde vir radiodienste. Talle plaaslike kunstenaars het baat gevind by die diens se ondersteuning en hul ervaringsveld en loopbane is hierdeur verbreed en uitgebrei. Van die radiostasie se gewildste programme word op kasset opgeneem en kan op versoek aangekoop word. Radio Tygerberg - Bank Besonderhede ABSA Radio Tygerberg 404-894-1668 632-005 06h00 09h00 IN RAT MET SULEEN HAMMAN / MARIUS DU PLOOY Musiek Hits & Memories Oordenking Dr. Annes Nel Interessante Onderhoude Kollig met Suleen Theart Nuus 07H00, 07H30, 08H00 Weer Verkeer Sport Willem Erwee 09H00 13H00 LORRAIN KATZKE 09H00 Strepe die tier koning 09H35 Uitspantyd 10H00 Agter die skerms 10H30 Musiek 11H00 Nuus 11H05 - Hospitaaltyd 12H00 Focus on the Family Dr James Dobson 12H30 Musiek 13H00 16H00 IVAN SIEGELAAR 13h00 Nuus 13H05 - Joyce Meyers 13h30 - Kerkstories 14H00 Chip Ingram 15H00 Nuus 15H15 - Perspektief 15H45 - Musiek 16H00 18H00 PADLANGS MET ANTON BRINK Musiek Hits & Memories Interessante Onderhoude Nuus 16H00, 16H30, 17H00 & 18H00 Weer Verkeer 18H00 22H00 DENISE LYNCH 18H00 Nuus 18H05 Sportmanne vir Christus - Arrie Hougaard 18H50 - Ek en my kind 19H30 Aandboodskap 20H00 Musiek 20H30 - Tygermedies 21h30 - Shalom - Esther Kruger XHOSA PROGRAMME 22H00 - 23H00 Iintlalo yosapho NTSIKI & JUDY MAPOSA 23H00 - 02H00 Abazalwana PRINCE XUNDU 02H00 - 03H00 Musiek Program 03H00 - 06H05 Iintyatyambo NOKUTELE MAZWAI |