feature_slider_who_we_are_02
mtn awards

sein1

romans

cape consumers
25278-ve-104fm-web-banner

mykonos

gallerye

feature_slider_contact
NUUTSTE:
•     Gospel DVD en CD nou beskikbaar by jou naaste musiekwinkel
tygerburg-logo   facebook_icon
listen_logo_01

listen_logo_02

listen_logo_04_01
listen_logo_06 listen_logo_placeholder_03 listen_logo_07
listen_logo_05

Bediening

Gebed

bediening-gebed-home-01Radio Tygerberg het 'n gebedsondersteuningsgroep wat graag, op 'n daaglikse basis, deel wil wees van al u persoonlike behoeftes.

Kyk Nog

Getuienisse

bediening-getuienisse-home-01

Oor ‘n lang tydperk is mense op verskillende maniere deur Radio Tygerberg geinspireer, bedien en beraad.

Kyk Nog

Hulp

bediening-hulp-instansies-home-01

Radio Tygerberg het ‘n gratis beradingsdiens op ons perseel. Skakel 0861 104 104 om ‘n afspraak te reel.

Kyk Nog

Raak Betrokke

placeholder_02Ons hoor graag van jou as jy wil betrokke raak by bedienings aktiwiteite van radio Tygerberg.

Kyk Nog
Programme

headphones2Die gewildheid en toonaangewende posisie van Radio Tygerberg kan toegeskryf word aan die diens se uiters hoë programstandaarde en sy musiek (Gospel, Volwasse Kontemporêre en Goue Treffer musiek-formaat), die geestelike inhoud en die personeel se toewyding en diens aan die gemeenskap.

Die radiostasie is deurlopend betrokke by gemeenskapsprojekte en het `n merkbare bydrae gelewer tot welsyndienste, fondsinsameling en gemeenskapsprojekte op verskeie vlakke in die streek. Die verknorsing van behoeftige en mishandelde kinders word aangespreek by wyse van gestruktureerde en gesamentlike promosies met kliënte, adverteerders en welsynsorganisasies. Honderde duisende rande se goedere en speelgoed is ingesamel en versprei aan individue en organisasies.

Radio Tygerberg het ook op die gebied van plaaslike musiek `n geweldige groot bydrae in die Wes-Kaap gemaak. Die onafhanklike uitsaaiowerheid beskou die bevordering van plaaslike musiek as `n belangrike lisensie- en programvoorwaarde vir radiodienste. Talle plaaslike kunstenaars het baat gevind by die diens se ondersteuning en hul ervaringsveld en loopbane is hierdeur verbreed en uitgebrei.

Van die radiostasie se gewildste programme word op kasset opgeneem en kan op versoek aangekoop word.

GEBEURE
08 Aug - 21 Sep
01 Okt - 01 Nov
01 Nov - 09 Des

Het Gebeur

Huis Ravenzicht

Radio Tygerberg was as deel van ons gemeenskapsuitreik betrokke by Huis Ravenzicht. Hier is 'n paar foto's van hierdie besondere dag. .AG_classic .ag_imageThumb .AG_classic .ag_imageThumb:hover...
Kyk Nog

Tyger Run

21 Maart het meer as 3400 atlete die TIGER Run aangedurf.  Hier is so 'n paar foto's wat die dag mooi opgesom het! .AG_classic .ag_imageThumb .AG_classic .ag_imageThumb:hover...
Kyk Nog

Poppekas Paasfees

Brutus, Leonardo en Budder het Vrydag, Maandag en Donderdag (16, 19, 22 Maart) by verskillende laerskole (Gene Louw, CL Wilmot & Kasselsvlei Laerskole) besoek met die storie van Paasfees!  Hier...
Kyk Nog

Radio Tygerberg & U-Care

Radio Tygerberg het hul 5de verjaarsdag saam met U-Care gevier op Saterdag, 17 Maart!  Gary Kieswetter het die woord bedien terwyl Rouchelle LIedemann en Riaan Hunger ons bekoor het met hulle pragtige...
Kyk Nog

Senior uitreik: Grabouw

Radio Tygerberg het op 15 Maart na die senior lusiteraars uitgereik in Grabouw!  Chris Swart het die woord bedien, terwyl Cobie en Santjie ons in lof en aanbidding gelei het.  Richard was...
Kyk Nog
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5

Gallerye

104 Klubs

Sakeklub

sakeklub-home-01Die Radio Tygerberg Sakeklub is gestig aangesien daar ’n behoefte onder Christen sakemanne en -vroue ontstaan het om op ’n meer formele manier met mekaar te kan netwerk. 

KYK NOG

U care

ucare_th_tuiste2Soek jy ‘n ekstra inkomste? Dis nou moontlik en boonop maak jy ‘n verskil in ‘n verdienstelike organisasie.

KYK NOG

Kyk na...